Jay Hernandez

Jay Hernandez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Javier Manuel Hernandez Jr.
Geboorte 20 Februarie 1978 (1978-02-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jay Hernandez (gebore 20 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday Night Lights (2004), Hostel (2005), Hostel: Part II (2007), en Suicide Squad (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy